Vleisprys

Akkurate veilingspryse vir beter besluite | Accurate auction prices for better decisions

Week: 20/03/25 - 27/03/25

Opmerking | Comment by Chris Derksen:

Kommentaar - pryse styg mooi in n tyd wat gewoonlik dalende pryse het. Die geweldig baie reen veroorsaak kleiner veilings agv laaiprobleme en verwagte mieliepryse daal agv groter oesverwagtings.


Alle pryse sluit BTW uit en is per kg, lewendige gewig. | All prices exclude VAT and are quoted per kg, live weight. (Noord Vrystaat / Northern Free State)



vleisprys.co.za


Bees / Cattle
Speenkalwers < 200kg | Weaners < 200kg R/kg 35.16 -4.51%
Speenkalwers 200-250kg | Weaners 200-250kg R/kg 35.94 +0.87%
Speenkalwers > 250kg | Weaners > 250kg R/kg 33.10 +2.10%
A klas | A grade R/kg 30.24 +1.41%
B klas | B grade R/kg 00.00 N/A
C klas vetkoeie | C grade fat cow R/kg 24.11 +2.51%
C klas maerkoeie | C grade thin cow R/kg 20.80 +6.39%
Slagbulle | Slaughter bulls R/kg 25.40 +6.10%

Skaap / Sheep
Stoorlammers | Feeder lambs R/kg 45.34 +6.43%
Slaglammers | Slaughter lambs R/kg 46.44 +5.31%
Stoorskape | Lean ewes R/kg 32.51 +0.90%
Vetskape | Fat sheep R/kg 33.10 +1.07%

Bokke / Goats
Lammers | Kids R/kg 52.62 +5.66%
Bokooi | Ewes R/kg 40.16 -7.47%


vleisprys.co.za



Alle pryse sluit BTW uit en is per kg, lewendige gewig. | All prices exclude VAT and are quoted per kg, live weight. (Noord Vrystaat / Northern Free State)



© 2020 - 2025 ALLE REGTE VOORBEHOU | ALL RIGHTS RESERVED